Die Laerskool Panorama het Vrydag 8 September ’n baie suksesvolle Bok-Vrydag saam met die gr. 7-Markdag gehou. Die leerders het dit vreeslik geniet. Die skool bedank al die ouers wat die leerders ondersteun het.


Bok-Vrydag slaag

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article