Die bekende Suid-Afrikaanse sanger Bok van Blerk gaan op Donderdag 26 September van 20:00 af by Kapstadt Brauhaus in Langebaan optree. Kaartjies begin by R185. Om te bespreek besoek www.quicket.co.za.


Bok tree op in Langebaan

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article