Adam Tas kom Sondag 17 Desember na Die Koelkamers. Tas, die “boeredigter” uit die Bosveld, bring van sy grootste treffers van sy drie platinum-albums – Kos-vir-die-siel-musiek, wat al langer as ’n dekade in die harte van talle Suid-Afrikaners woon. Hy bring ook ’n paar splinternuwe liedjies wat die hart sal was en die voete sal laat dans. Kaartjies kos tussen slegs R184 en R288. Die vertoning begin om 12:00. Om te bespreek, besoek gerus www.diekoelkamers.com.


‘Boeredigter’ kom kuier

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article