Dit was Donderdag (21 Julie) was ’n blye dag by die Harbour of Wellness in Saldanha toe die organisasie ’n nuwe gespesialiseerde bussie vir hul gestremde kliënte in ontvangs geneem het. Die vorige bussie was reeds 30 jaar in gebruik. Verskeie belanghebbendes het die viering bygewoon. Hier is onder meer pastoor Abigail Padayachee, Elize Botha, Cliffie Vraagom, ???, Frank Pronk en Maxwell Moss, (voor). Lees berig op bl. ?Foto: Yaël Malgas


Bly oor nuwe wiele

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article