Die Laerskool Vredenburg het sy jaarlikse kleure-atletiekbyeenkoms Saterdag (20 Januarie) gehou. Dit was ’n dag vol pret en samesyn. Die Blouspan het vanjaar die kompetisie vir die meeste deelname gewen, en die Rooispan vir die beste gees. Die geel span is Luke Nero (voor) Lerushka Colombo, Angie Mabutla, Riley Hartzenberg en Donay Maasdorp.Foto’s: Sonja Kruger

Blouspan teen Rooispan

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article