’n Vissersbootjie vasgeanker op die Bergrivier in Bokkomlaan. Die fotograaf skryf: “Bokkomlaan is ’n eenvoudige grondpad teen die Bergrivier, maar tog is daar soveel mooi wat die oog elke keer raaksien as jy deur hom ry.” Lesers word genooi om hul mooi foto’s (minstens 1 MG groot) wat in die Weskus geneem is, na nuus@weslander.co.za te stuur.Foto: Albert van Rhyn

Blouer as blou

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article