Die Hoërskool Hopefield het Vrydag 24 Januarie sy kleure-atletiekdag gehou. Die goue span het die atletiekbeker gewen en die blouspan die geesbeker. Die goue span se dirigente is, van links, Mathèou Titus, Schalk Jonker, Unchen Doyle, Nina Slabber, Duwayne Brains, Palesa Theletsane, Emma Melck, Naomi Schreuder, Refilwe Mtila en Eehan Nortier.


Blou en goud die groot wenners op Hopefield-atletiekdag

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article