Die Laerskool Vredenburg se meisies-aflosspan vir 13-jariges is Saterdag 24 Februarie as die vinnigste skolespan by die Boland-laerskole-atletiekkampioenskap aangewys. Die span is Anne van der Merwe, Elma du Toit, Phoebe McKenzie en Roshan Martinus.


Blitsig in die aflos

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article