Laerskool Langebaanweg spog vandeesweek met ’n gr. 7-leerder, Anyke Nell, wat baie goed pres­teer het. Sy is onlangs by die skool se prysuit­deling vereer vir beste prestasie in: Afrikaans Huistaal, Engels Addisionele Taal, natuur­wetenskap en tegnologie. Sy wen die trofee van die Louw-oudskoliere vir beste prestasie in gr. 7, die Gerrie van der Walt-trofee vir beste prestasie in wiskunde en wetenskap, die tweetaligheid-trofee asook die leerder van die jaar-trofee. Foto:


Blink in akademie uit

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article