Die Weskus Nasionale Park bly ’n gunsteling vir besoekers sowel as inwoners wat ’n wegbreek kort. Hierdie foto is in Posberg geneem – die gedeelte van die park wat slegs tydens die blomme­seisoen (September/Oktober) oop is en spog met van die mooiste fauna en flora in die streek. Stuur jou interessante Weskus-foto na nuus@weslander.co.za vir oorweging. Foto: Yaël Malgas


Blesbokke vreedsaam by Posberg

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article