Hlopang Sekonyela, ’n leerder aan Jurie Hayes Primêr, het goed presteer in die Weskus-atletiekbyeenkoms, waar hy eerste in die 100 m, 400 m, 800 m en 1 500 m was en ook aangewys is as die beste 15-jarige atleet vir hoërskole.


Beste 15-jarige

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article