Graag wil ek die ATKV-tak van Richardsbaai en ook my familie hartlik bedank vir hul skenkings om die bejaardes van Huis van Liefde en die Saldanha-ouetehuis kort voor Kersfees te bederf. Ek sou dit nie sonder dié skenkings kon doen nie.


Marie Meyer,

Weskus

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article