“Tietiesbaai se skoonheid skitter in die glorie van die winterson,” sê Annemarie Schrenk van dié foto wat sy Maandag (17 Junie) geneem het. Sy meen die Weskus skud sy vere reg vir die wintervakansie. Lesers word genooi om hul Weskus-foto’s te stuur na nuus@weslander.co.za. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees. Foto: Annemarie Schrenk


Baai skitter in winterson

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article