Noluvu Ludidi Avatar

Noluvu Ludidi


  • Net voordat die somerson sy tasse pak om ander wêrelddele te besoek, is André Huysamen gereed om die laaste maand van die seisoen voluit te omhels met die vrystelling van […]

    by

    on

    Sanger se nuwe lied bring hulde aan die Weskus
  • Saldanhabaai Munisipaliteit neem met kommer kennis van die bevestigde gevalle van Bek-en-Klouseer (BKS) in die Drakenstein en Mosselbaai Munisipaliteite, sowel as aangemelde gevalle binne die Stad Kaapstad. Ethne Lawrence, woordvoerder […]

    by

    on

    SBM neem proaktiewe maatreëls om die verspreiding van bek-en-klouseer te voorkom
  • Die Wes-Kaapse Minister van Mobiliteit, Isaac Sileku, het onlangs ‘n strategiese toesigbesoek aan die Hawe van Saldanha afgelê en die hawe se sentrale rol in die bevordering van vragmobiliteit, industriële […]

    by

    on

    Minister van mobiliteit besoek Saldanha-hawe
  • Die Saldanhabaai Munisipaliteit se verkeersdienste het gereageer op ‘n besige einde-van-die-maand naweek.Daar was ‘n reeks enkelvoertuigongelukke wat aangemeld is tussen 21:00 op Sondag 1 Februarie en om 01:30 op Maandag […]

    by

    on

    Verskeie dronkbestuur voorvalle aangemeld
  • Die Demokratiese Alliansie (DA) het pas aangekondig dat André Truter, die Uitvoerende Burgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM), uittree. Dié skok-aankondiging is deur Tertuis Simmers, die DA se Wes-Kaapse leier, in […]

    by

    on

    Saldanhabaai-munisipaliteit se burgemeester tree uit
  • In Diazville en Paternoster het die brande op Woensdag 28 Januarie plaasgevind en op Vredenburg twee dae tevore.

    by

    on

    Vyf gesinne verloor als in vier dae se brande
  • Om finaliste in Netwerk24 se Smaakmaker-kompetisie te wees, is ‘n groot eer vir die Weskussers Alecia van Zyl en Dawid Botha. Van Zyl is ‘n sprankelende gr.-1-onderwyseres by Laerskool Saldanha […]

    by

    on

    Finaliste juig!
  • “Die vuilste en treurigste plek wat daar is, en niemand doen moeite om iets daaraan te doen nie.” Só beskryf ‘n bekommerde inwoner Velddrif se munisipale vullis-stortings- terrein. Die Bergrivier-munisipali- […]

    by

    on

    Haglike stortingsterrein
  • Die Malmesbury Koringboere het hul greep op die top van die Boland Promosie Wes‑liga verder verstewig met ’n indrukwekkende derde agtereenvolgende oorwinning. In ’n dominante vertoning op Wellington se Sportgronde […]

    by

    on

    Malmesbury Koringboere is top in Boland Promosie Wes‑liga (W)
  • Toe Boland Krieket sy seuns en dogters skole krieket-spanne op 30 November aangekondig was die die verwagtine groot, maar die Boland keurders het nie besef dat die spanne bo die […]

    by

    on

    Boland O.17-span is KSA platteland Kampioen  

Gift this article