: Laerskool Vredenburg se kleureatletiek het die afgelope naweek plaasgevind. Die veld­items is Vrydag 15 Januarie gehou, en die baanitems is op die 16de aangebied. Hier neem Cole Boyes deel aan die seuns o.12-verspring. Foto: Dawie Boonzaaier


.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article