Op Vrydag 3 Februarie het verskeie plaaslike skole op die Vredenburgsportterrein bymekaargekom om hul atletiektalent in die derde Weskusatletiekbyeenkoms vir hoërskole te bewys. Die byeenkoms is deur Hoërskool Weston gereël en geborg deur Saldanhabaai-munisipaliteit.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article