Vier van die Privaat­skool Pomario se leerders – onder wie ’n tweeling en hul jonger sussie – het die afgelope vakansie aan die Wes-Kaapse Tweekamp-kampioen­skap deelgeneem. Al vier is in die Wes-Kaapse span opgeneem en gaan op 9 en 10 Augustus aan die SA Tweekamp- en Driekamp-kampi­oen­skap deelneem.Agter is Antru Ester­huizen. Voor, van links, is Anlo (Antru se tweeling­sussie), Liam Brand en Zané (die tweeling se jonger sussie).


Atlete na SA’s

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article