Phillip Jacobs, atleet van die Salkoriane-atletiekklub, het onlangs aan die SA kampioenskap in Pretoria deelgeneem en ’n medalje losgehardloop vir sy tweede plek in die 5 000 m in sy ouderdomsgroep. Ten spyte van ’n besering het hy ook ’n tweede medalje verower omdat hy aan die standaarde van die wedloop voldoen het, met ’n tyd van 20:07. Dit het hom ’n kampioenskap-medalje in die sak gebring.


Atleet wen groot

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article