Die Weskus-sakeman en deeltydse landskapfotograaf Basson van Zyl het hierdie betowerende foto van ’n sonsondergang by Trekoskraal op 24 November geneem. Lesers word genooi om hul mooi foto’s (minstens 1 MG groot), wat in die Weskus geneem is, na nuus@weslander.co.za te stuur. Foto: Basson van Zyl


As die son stadig oor die kim verdwyn…

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article