In verskeie gebiede in die Weskus is leerders bederf as deel van die “terug-skool-toe-inisiatief”. Vrywilligers en haarstiliste het die kinders se hare gewas, hare geskeer, naels skoon gemaak en nog meer – alles ter voorbereiding vir die begin van die nuwe skooljaar.


Almal spring in om leerders gereed te kry

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article