Die leerders van Jurie Hayes Primêre Skool het Vrydag 16 September ’n geldinsameling gehou. Die leerders moes klere van herwinbare materiaal maak en aantrek. Die onder­wysers by hulle op die foto is Lucinda van der Heuvel, Bianca Bothma en Megan Joseph.


Afvalmateriaal vir ‘klere’

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article