Pomario private skool in Citrusdal verwelkom twee aflosonderwysers, Inge Engelbrecht (regs) en Noelene Vermeulen-Venter (bo). Hulle staan in vir die twee onderwysers wat op kraamverlof is. Albei bied verskillende vakke in die intermediêre en senior fases aan.


Aflosonderwysers gereed om leerders by te staan

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article