Die fietsryer Adriaan van Zyl (13) vertrek vandeesweek na Nederland vir die Europese junior fietstoer in Asse, Nederland. Dié graad 8-leerder van Hoërskool Hopefield is vroeër vanjaar vir die Kinetic Cycling-span daar gekies en sal tot Maandag 5 Augustus deelneem.


Adriaan gaan Asse platry

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article