Die eerste goeie winterreën het vandeesweek in die Weskus uitgesak in die eerste van ‘n reeks kouefronte wat nog voorspel word in die aanloop tot die wintermaande. Ná twee dae se mistroostige en nat weer het ‘n dubbele reënboog Woensdagoggend (21 Mei) die hemelruim oor Vredenburg verfraai. Lees ook berig binne. Foto: Noluvu Ludidi

headline dummy text

Eerste winterreën

sak al uit

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article