Gereed, fiks en baie selfgemotiveerd om teen die beste atlete van die land te gaan deel neem – dit is die Salkoriane wat oorgehaal is vir die Suid-Afrikaanse Meestersatletiek- baan-en-veldkampioenskap in Oudtshoorn. Die geleentheid vind tussen Donderdag 1 en Saterdag 3 Mei plaas. Die atlete vertrek aanstaande Woensdag (30 April) en bedank almal wat ‘n finansiële bydrae gelewer het vir hul verblyf, vervoer en inskrywingsgeld. Agter staan die atlete Hendrick Basson, Willem Fortuin, John Bouwers, Veronica Leroux, Welize Dokter, Piet Dokter en Patricia Mentoor. Voor: Sakkie Mentoor en Rencia Swartz.

Salkoriane se atlete reg vir baan en veld

Salkoriane Atlete

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article