Met die grou weer en dor landerye, wat ‘n minder mooi landskap bied ná oestyd, herinner hierdie foto van die fotograaf Neil Geldenhuys, wat op die Riebeeksrivier-pad geneem is, ‘n mens aan hoe belangrik dit is om te onthou daar is altyd iets mooi om raak te sien as jou oë reg ingestel is. Lesers word genooi om hul mooi foto’s, wat in die Weskus geneem is, na weslander@novusmedia.co.za te stuur. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees.

headline dummy text

Kleur op die kaal landerye

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article