Panorama se jaarlikse pret-kleurwedloop het Saterdag (15 Maart) weer eens 'n dag vol kleur en pret opgelewer as deel van hul geldinsamelingspoging. Die ouers en leerders het dit terdeë geniet. Volgens die organiseerder, Monray Witbooi, was die pretwedloop ook 'n manier om die atletiekseisoen op 'n hoogtepunt af te sluit.
Panorama se jaarlikse pret-kleurwedloop het Saterdag (15 Maart) weer eens ‘n dag vol kleur en pret opgelewer as deel van hul geldinsamelingspoging. Die ouers en leerders het dit terdeë geniet. Volgens die organiseerder, Monray Witbooi, was die pretwedloop ook ‘n manier om die atletiekseisoen op ‘n hoogtepunt af te sluit.

Panorama hou weer pret-kleurwedloop

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article