Dié swemmers van Hoërskool Porterville het Donderdag 15 Februarie aan Laerskool Olifantvallei se uitnodigingsgala deelgeneem en baie medaljes verower. Die swemmers is van links, Wim Treurnicht (o.13 silwermedalje vir 33 m-rugslag en silwermedalje vir 66 m-borsslag), Adolf Knoetzen (o.10 goue medalje vir 66 m-rugslag, silwermedalje vir 66 m-vryslag en silwermedalje vir 33 m-rugslag), Luan Basson (o.11 goue medaljes vir 33 m-borsslag, 66 m-borsslag, 33 m-vlinderslag, 33 m-vryslag en silwermedaljes vir 33 m-rugslag en 66 m-vryslag), Elrien Liebenberg (o.10 goue medalje vir 33 m-borsslag en silwermedalje vir 66 m-borsslag) en Eduan Louw (o.12 silwermedalje vir 66 m-borsslag, bronsmedaljes vir 33 m-rugslag, 33 m-vryslag en 66 m-vryslag). Foto:


e swemmers. Baie voorspoed op julle swemloopbaan vorentoe!!!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article