By Hoërskool Porterville se onlangse sportdag het Hoërskool Hopefield se o.16A-span Hoërskool Tygerberg 29-0 geklop. JP Bekker (twee drieë), Logan Strydom, Riaan Vraagom, Basson Burger en Donovan Beukes (twee doelskoppe) het punte aangeteken. Saam met die span is die skoolhoof en afrigter, Wiehan Fourie.

Hopefield se span wys hóé

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article