Leerders van die Atlantis Sekondêre Skool werk hard om hul eie koerant te stig. Lede van die Weskus Media-span het Saterdag (11 Mei) ’n inligtingsessie vir die leerders gehou vir die eerste uitgawe van die AS Golden Times. Die groep is Nikita Adams, Yaël Malgas (Weslander), Serezaan George, Dencil Hattingh (skoolkoerant-koördineerder), Cayla Albertyn en Clement Trussell (Weskus Nuus).Foto: Murphy Roberts

Leerders stig eie koerant

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article