Lede van die verkeersafdeling en brandweer het verlede week ’n veiligheidsinligtingsessie by die skole-vakansieprogram aangebied. Die kinders van Steenbergs Cove het baie geleer en die dag geniet danksy reëlings wat deur die onderwysdepartement se kantoor getref is.

Kinders leer oor veiligheid by skool

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article