Romatex Home Textiles het Dinsdag 25 Junie sy amptelike opening gevier. Die onderneming se vriendelike personeel het ’n paar klante uitgenooi om die aand saam te geniet. Besoek hulle gerus by 29 Sterlingweg in die Marais industriële gebied, Vredenburg.


Romatex vier hul amptelike opening

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article