Vredenburg en Curro se graad 2-rugby-bulletjies het hope aksie in hul wedstryd opgelewer.

Rugby, netbal vir almal


Laerskool Vredenburg het die afgelope naweek plaaslike laerskole by sy sportdag verwelkom.

Rugby en netbal is onder meer op die aksiebelaaide dag gespeel.

Leerders van Curro Langebaan, Olifantsvallei, Longacres, Table View en Steenberg’s Cove het almal kom kuier.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article