Quinline Miggel het in dié klassieke, elegante rok geskitter.Foto: Denvor Onverwacht

Matrieks in ‘wonderland’


’n Winter-wonderland (met ’n titseltjie Suid-Afrika) is onlangs vir die Hoërskool Weston se matriekklas van 2019 se matriekafskeid geskep.

Die matrikulante het spoggerig in hulle uitrustings gelyk. Die afskeid is by die Togryersvlei-geleentheidsaal naby Jacobsbaai gehou.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article