Die matrikulante van Hoërskool Hopefield het Vrydag 11 Oktober hul laaste skooldag afgesluit met die tradisie om die klok te lui. Nou is dit vasgenael agter die boeke met die matriekeindeksamen wat Woensdag 23 Oktober begin. Ohlaf Fourie, hoofseun vir 2019, lui die klok toe hy uitstap.Foto:


Matrieks stap uit

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article