Jurie Hayes Primêr het Saterdag 19 Oktober sy jaarlikse debutantedinee gehou. Die skool het meer as R116 000 ingesamel. Die topdebutante van die aand was Georgio Saunders (R9 800) in die derde plek, Moesiera Kariem (R17 900) in die eerste plek en Zewah Engelbrecht, wat tweede was (R14 766). Die skool bedank al die betrokkenes vir hul borgskappe en diegene wat die ondersteuning het.


Wen-debutante

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article