Die Blou span van HSH se tema was Super Blue Brothers. Dié span het ook die geesbeker gewen. Die dirigente is Pieter Basson, Tiaan Ebbing, Henco Auret, Romé Myburgh, Inge Thiart, Nangamso Lekhatlanya, Marzaan Visser, Mieke van Coller, Henko Nieuwoud en André van der Merwe. Foto:


Die atletiekseisoen is aan die gang en verskeie plaaslike skole het reeds hul kleure-atletiekbyeenkomste gehou.

Die afgelope naweek het die leerders, ouers en atlete van onder meer Panorama Primêr en St. Andrew’s Primêr sake op die sportveld uitgespook. Hoërskool Hopefield het Vrydag 24 Januarie ’n byeenkoms gehou en Hoërskool Weston Maandag 27 Januarie.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article