Longacres Privaatskool se atlete was onder die Weskussers wat aan die Wes-Boland se laerskoolatletiekbyeenkoms in Moorreesburg deelgeneem het. Die atlete is, agter, Makayla Reid en Brenda Hugo. Voor is Danika Britz, Alexander Kotze, Kara Huisamen en Mila Grobler.

Leerders wys hul slag op atletiekbaan

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article