Die Laerskool Saldanha verwelkom graag sy nuwe aflospersoneel. Hoewel streng Covid-19-maatreëls by die skool geld, is die span vir die foto-geleentheid “ontmasker”. Die nuwe hulpvaardige span is Igna Dreyer (gr. 2e2), Alecia van Zyl (gr. 2e1), Jade Loubser (gr. 5- en 6-aflos), Eleanor Saaiman (gr. 6- en 7-aflos) en Gail Sylvester (gr. 5 – 7-aflos).


Nuwe personeel gereed vir jaar

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article