Curro Langebaan se laerskooltennisspelers het onlangs aan die Rising Stars-tennistoernooi in Moorreesburg deelgeneem. JJ Rheeder, Herman Till, CJ Basson en Johan Pelser het ’n paar kishoue uitgedeel, twee wedstryde gewen en een verloor. Die skool wil ook graag dankie sê aan juffrou Cari Gerritz vir die reëlings en ondersteuning. Foto:


Wenners blink uit op baan

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article