Die Laerskool Panorama is weer eens baie trots op sy gr. 7-leerders wat aan die leesvasvra by die ArcelorMittal-wetenskapsentrum in Vredenburg deelgeneem het. In die eerste ronde het hulle 100% behaal, in die tweede ronde het hulle weer 100% behaal en in die finale ronde 98,6%. Die skool wil baie dankie sê aan al die onderwysers vir hul harde werk. ’n Spesiale dankie gaan aan meneer T. Smit en Ivan van Rooi vir hul toewyding en ondersteuning. Bo staan Loren Fraser, Jamy Dowds, Ashika van Wyk en Ashton Abrahams. Foto:


Kranige lesers van Panorama

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article