Lucian Botha, ’n leerder aan die Hoërskool Diazville, is vir die Boland o.15-sewesspan gekies. Die gekose Boland-span sal Saterdag 16 Oktober in City Park, Athlone, teen Westelike Provinsie en Suidwestelike Distrikte meeding vir ’n plek in die Wes-Kaapse span, wat van Woensdag 15 Desember tot Maandag 20 Desember aan die departement van sport, kuns en kultuur se “Summer Games” in Johannesburg gaan deelneem.


Vir 7’s gekies

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article