Pomario private skool in Citrusdal is baie trots op Inge Brand, ’n gr. 5-leerder van die skool wat onlangs uitgeblink het as een van die beste jong gimnaste in Suid-Afrika. By die SA-gimnastiekkampioenskap wat verlede week in Pretoria gehou is, behaal sy een eerste plek, een tweede plek, asook twee vyfde plekke in verskillende afdelings.


Gimnas blink uit

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article