Dit is met groot opgewondenheid dat Weskus Skool sy prefekte vir 2022 bekendstel. “Ons sien leiereienskappe en motivering in elk van julle. Baie voorspoed vir 2022, en mag elkeen se leierskap nuwe hoogtes bereik,” het die skool laat weet. Die seunsprefekte is C. Savil, M. Davids, E. Moses, R. Louw, M. Badenhorst, D. van der Westhuizen, G. Sauls, F. Swartz, G. Jacobs, E. Willems, J. Baatjies, G. Floors en A. Ndete.Foto:

Weskus Skool wys prefekte, leiers aan

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article