Panorama Primêr het Pep Vredenburg bedank vir die onbaatsugtige skenking van sanitêre doekies aan die skool se meisies. Die leerders, personeel, skoolbeheerliggaam en ouers het hul groot waardering hiervoor uitgespreek.


Dankie, Pep!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article