Leerders van Pomario Private skool is onlangs in Malmesbury vir verskeie Boland-tweekampspanne gekies. Inge Brand (Boland B, meisies o.13), Antru Esterhuizen (Boland-ontwikkelingspan, meisies o.11), Liam Brand (Boland B, seuns o.9), Zané Esterhuizen (Boland A, meisies o.11) en Jacy Brand (Boland B, meisies o.15). Hulle ding Saterdag 5 Februarie in Oudtshoorn teen ander provinsies mee, waarna ’n span gekies sal word om aan die SA kampioenskap deel te neem.


Tweekampers aangewys

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article