Bestanddele:2 l B-well canola- olie, vir braaiB-well romerige mayonnaiseB-well ‘Chili-infused’ olie1 heel hoender, in stukke gesny1 teelepel ‘hot sauce’Droë mengsel:3 koppies meel2 eetlepels knoffel sout1 teelepel wit of swart peper1½ teelepel paprikaNat mengsel:1½ koppies meel1 teelepel sout4 teelepel gedroogde salie2 eiergele, geklits1½ koppie karringmelk

Metode:1. Meng al jou droë bestanddele in ’n medium bak saam en hou eenkant vir later. Meng al jou nat bestanddele in ’n aparte bak saam, jy moet dalk met bykomende karringmelk of volmelk verdun as die beslag te dik is. Sit eenkant vir later.2. Maak elke stukkie hoender klam met ’n bietjie water en doop dan in die droë mengsel. Skud oortollige mengsel af en doop in die nat mengsel, doop dan weer in die droë mengsel.3. Plaas die hoenderstukke versigtig in ’n pot met 2 l B-well canola-olie op hoë hitte. Braai vir 5-9 minute per kant tot lekker bros. Haal uit en dreineer op papierhanddoeke voor opdiening.4. Zingy Mayo-sous: Meng 1 koppie B-well-romerige fynproewersmayo, 2 eetlepels B-well-rissie-olie en 1 teelepel van jou gunsteling ‘hot sauce’ saam.

Bron: www.bwellfoods.co.za/cookbook

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article