Die leerders van Jurie Hayes Primêr het Saterdag (12 Februarie) aan die sone-atletiekbyeenkoms deelgeneem. Die skool is baie trots op sy atlete. Agter staan Duavin Mentor, Concelia Rutizira, Ayakha Mabengu. Voor: Keisha Meyer, Keano Linnert, Libolethu Mdunyelwa en E-Jay Julies. Julies, Rutizira en Mentor het tot die Wes-Boland-byeenkoms deurgedring, wat Saterdag 26 Februarie gehou sal word. Foto:


Skool trots op atlete

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article