“Ons het so baie om voor dankbaar te wees,” vertel Steenberg’s Cove se skoolhoof, Karyke Smit. Sy bedank St. Helenabaai Spar vir hul skenking van skoolskoene aan die leerders. ’n Paar van die leerders en Madre Snyders, die skool se administratiewe klerk, het die skoene namens die skool ontvang. Agter die leerders staan Sheriline Williams (Spar), Snyders en Carlene Schnetler (Spar). Foto:


In nuwe skoene uitgevat

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article