Die Hoërskool Diazville se o.16-netbalspan het Saterdag 5 Maart aan die CWL-toernooi by die Hoërskool Hopefield deelgeneem. Hulle het 3-11 teen Hopefield verloor, maar 14-3 teen die Hoërskool Vredendal gewen en die Hoërskool Vredenburg 5-2 onttroon. Foto:

Netbalspan wen twee van drie wedstryde

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article